Vandag (8 Mei) is dit presies 100 jaar sedert Afrikaans amptelik as landstaal erken is – en die hele land is uitgenooi na die verjaarsdagpartytjie! Van Pretoria tot die Paarl, van die Bo-Kaap tot ...
Van Pretoria tot by die Taalmonument: Solidariteit het die Afrikaans 100 Lettertoer aangepak waar die letters, dorp vir dorp, storie vir storie, Afrikaans 100 gevier het. Op 8 Mei is dit presies 100 ...
Hier is 'n stewige aantal Afrikaanse oefenvraestelle en memos van vorige jare om jou te help voorberei vir die matriekeindeksamens. Ons wil jou ook graag vertel van ons nuwe gratis Graad 12 ...