Die liefde vir lees is een van die belangrikste en kosbaarste vaardighede wat jy jou kinders kan leer. Daarom het Parys Gazette hande gevat met die Nal’ibali Reading-for-enjoyment veldtog om voortaan ...
Daar was eenmaal ’n jong seun wat op ’n plaas naby ’n dorpie gewoon het. Hy het saam met sy ma, pa en suster gewoon. Almal in sy gesin het hulle eie spesiale werk gehad. Sy werk was om die skape op te ...
Kaapstad - Het jy al van ’n “hakkals” – ’n kruis tussen ’n hond en ’n jakkals – gehoor of een gesien? Dié unieke spesie is onlangs naby Walvisbaai in Namibië opgemerk. Mnr. Fanie du Preez van Kuiseb ...