Opgewonde lede van Hoërskool Montana se swemspan was ook deel van die amptelike opening van die nuwe Hoëprestasie Swem-akademie, wat verlede week in samewering met Swem SA by dié skool bekendgestel is ...
Ouers hou daarvan aangesien daar min beserings is, swem die beste oefening moontlik is, deelnemers geneig is om uit ordentlike huise en skole te kom en dit nie duur is nie. Al wat jy nodig het, is 'n ...