HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL Teaching Vacancy SGB POST: AFRIKAANS HT / EAT (GRADE 8-12) • Applicants must be SACE-registered and be able to teach subjects in both English and Afrikaans. • Send CV ...
Die Padongelukfonds moet meer as R1,3 miljoen betaal nadat ’n seun van Bloemfontein onder meer ’n breinbesering in ’n ongeluk in die stad opgedoen het.
Maryna Loubser van Kleinmond skryf dié swartsperwer (Black sparrowhawk) het gesit in die reuse-melkhoutboom agter in haar erf ...
Die verhoor van Raed Cupido en Christopher Carelse begin op 27 Mei in die streekhof in Kaapstad. Die twee het Maandag in die hof verskyn vir ’n voorverhoor.
Hollywood is op soek na die volgende 007-agent, maar moenie ’n fout maak nie – ons plaaslike talent kan maklik voor in die ry staan.
Vier-en-twintig motors. Een renbaan. En ’n groep mediapersoonlikhede wat hul gemaksone verruil vir ’n professionele wedren. Craig Nicholson vertel van sy ervaring.
Al 257 munisipaliteite benodig ingryping van die regering met hul waterprobleme, maar begrotings laat dit nie toe, sê Pemmy Majodina, minister van water en sanitasie.
Die Retief-familie van Van Loveren is in Februarie op die wynbedryf se glansryke jaarlikse Wynoesherdenkingsgeleentheid met die 1659 Visioenêre Leierskap-prys bekroon.
Luister hier, boekwurms! Proteus deur Deon Meyer is die luisterboek vir Maart, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Proteus is vol intrige en spanning wat die huidige tydsgees wee ...
Novak Djokovic se langste wedstryd oor vyf stelle was in die eindstryd van die Australiese Ope in 2012, toe hy vyf uur en 53 minute met Rafael Nadal meegeding het voordat hy gewen ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results