’N KETTING van tragiese gebeure het vroeg Woensdagoggend in die berugte Halt Road in Elsiesrivier afgespeel ná ’n beweerde ...
’n Vrou van Fraserburg in die Noord-Kaap wat ’n man herhaaldelik met ’n enamel-beker oor die kop geslaan het, is 15 jaar ...
’N BUITELANDSE burger staar tronkstraf in die gesig nadat cops hom met ’n groot besending onwettige sigarette in Lebowakgomo in Limpopo betrap het. Die 25-jarige man sal na verwagting vandag in die ...
Die ANC is nou besig om damage control te doen nadat sy “one family, one loaf” verkiesingsveldtog vandeesweek in sy gesig opgeblaas het.
VAN back-up sanger tot die stem van die Springbokke se National Anthem – as jy teen dié tyd nog nie weet wat ons weet nie, kom sê ons jou nou: Anslin Gysman has arrived! Die sandpaaie van Klipfontein ...
’N RANSOM demand is gemaak vir ’n 22-jarige vrou wat Woensdag in Gelvandale, Gqeberha in die Oos-Kaap ontvoer is.
DIE girlfriend van ’n man wat vandeesweek in ’n dam by Manenberg verdrink het, is erg getraumatiseer nadat sy gesien het hoe hy in die water verdwyn.
Woede het Dinsdagoggend by die Thembalethu Primary School buite George uitgebars, toe ’n skokkende video op sosiale media verskyn het wat ’n Graad 1-leerder wys wat “uitgesluit” was tydens die skool s ...
NÓG ’n pastoor het nou Gayton McKenzie, die PA-leier en minister van kuns, sport en kultuur, gekritiseer. Dit kom skaars twee weke nadat past. Oscar Bougardt, McKenzie ten sterkte veroordeel het, dat ...
DIE ANC in die Dullah Omar-streek van die Kaapse metro het gevra vir ’n deeglike en onafhanklike ondersoek na die beweerde omkoop-poging van R1,4 miljoen.
Pendelaars by die Delft-taxirank het vanoggend die skrik van hulle lewe gekry toe die skote skielik begin klap het.
’N ETHIOPIESE man (28) wat in Atlantis woon, het Woensdagmiddag tragies by Bloubergstrand verdrink nadat hy glo deur ’n sterk trekstroom (rip current) meegesleur is terwyl hy geswem het.