Roos is die sakeman wat daarvan beskuldig word dat hy probeer het om munisipale bestuurder, Lungelo Mbandazayo, om te koop ...
DIE verhoor van die 37-jarige André Solomons van Oudtshoorn wat aangekla word van die moord op sy saamleefmaat sewe jaar gelede, asook aanranding om ernstig te beseer en verset teen arrestasie, is in ...
’N VOORLOPIGE groep van 32 spelers is gekies ná die naweek se finale proewe vir die samestelling van Safa Cape Town se ...
’N KETTING van tragiese gebeure het vroeg Woensdagoggend in die berugte Halt Road in Elsiesrivier afgespeel ná ’n beweerde ...
’n Vrou van Fraserburg in die Noord-Kaap wat ’n man herhaaldelik met ’n enamel-beker oor die kop geslaan het, is 15 jaar ...
’N RANSOM demand is gemaak vir ’n 22-jarige vrou wat Woensdag in Gelvandale, Gqeberha in die Oos-Kaap ontvoer is.
’N BUITELANDSE burger staar tronkstraf in die gesig nadat cops hom met ’n groot besending onwettige sigarette in Lebowakgomo in Limpopo betrap het. Die 25-jarige man sal na verwagting vandag in die ...
Die ANC is nou besig om damage control te doen nadat sy “one family, one loaf” verkiesingsveldtog vandeesweek in sy gesig opgeblaas het.
Woede het Dinsdagoggend by die Thembalethu Primary School buite George uitgebars, toe ’n skokkende video op sosiale media verskyn het wat ’n Graad 1-leerder wys wat “uitgesluit” was tydens die skool s ...
VAN back-up sanger tot die stem van die Springbokke se National Anthem – as jy teen dié tyd nog nie weet wat ons weet nie, kom sê ons jou nou: Anslin Gysman has arrived! Die sandpaaie van Klipfontein ...
DIE girlfriend van ’n man wat vandeesweek in ’n dam by Manenberg verdrink het, is erg getraumatiseer nadat sy gesien het hoe hy in die water verdwyn.
NÓG ’n pastoor het nou Gayton McKenzie, die PA-leier en minister van kuns, sport en kultuur, gekritiseer. Dit kom skaars twee weke nadat past. Oscar Bougardt, McKenzie ten sterkte veroordeel het, dat ...