DIE girlfriend van ’n man wat vandeesweek in ’n dam by Manenberg verdrink het, is erg getraumatiseer nadat sy gesien het hoe hy in die water verdwyn.
Swem, mielieboere, swem! Dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap het in groot damme verander ná swaar reën Donderdagaand.
Ivan van Zyl se spel het baie verbeter sedert hy hom in 2021 by Saracens aangesluit en moes laat geld het op die nat velde van Europa. Foto: Getty Images ...
Die span wat SA in Australië verteenwoordig het is deur SA Olimpiese Swemmer Mathew Sates met ‘n besoek verras. Van links is Minke Janse van Rensburg, Elih Lawrence, Mathew Sates, Jean-Pierre (JP) Nel ...