Luister hier, boekwurms! Proteus deur Deon Meyer is die luisterboek vir Maart, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Proteus ...
DIE girlfriend van ’n man wat vandeesweek in ’n dam by Manenberg verdrink het, is erg getraumatiseer nadat sy gesien het hoe hy in die water verdwyn.
Swem, mielieboere, swem! Dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap het in groot damme verander ná swaar reën Donderdagaand.
Die span wat SA in Australië verteenwoordig het is deur SA Olimpiese Swemmer Mathew Sates met ‘n besoek verras. Van links is Minke Janse van Rensburg, Elih Lawrence, Mathew Sates, Jean-Pierre (JP) Nel ...
’n 37-jarige Amerikaanse toeris word steeds vermis nadat hy Woensdagaand in die see by Diaz-strand, naby Cape Point, verdwyn ...