Nadia Davids skryf verhale wat in ’n eg Suid-Afrikaanse konteks afspeel. En mag is altyd ’n onderliggende tema in haar ...
Is die sogenaamde gevreesde ‘Oscar-vloek’ ’n mite of ’n werklikheid? Maak gereed vir ’n lekker kuier met ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ ‘Egoli’ se geliefde Karin Edwards is terug op die kassie! FOTO ...
Bloubloed-geveerdes pronk in die Kalahari. Dawie van der Westhuizen van Upington sê die afgelope somer het hulle deurlopend reën in die Kalahari gehad en die wêreld is pragtig groen. Saam met die goei ...
Dit blyk of die gewilde bob besig is om terug te bons en waar beter as Parys Modeweek om met hierdie kapsel te spog – vra ...
Karl Frenz van Pretoria skryf: “My vrou en ek het verlede week die Kgalagadi Park besoek. Dit is tans ’n absolute lushof ná die onlangse reën. Die park is regtig ’n besonderse plek en ons was baie ...
Nog ses mense wat aangekla word van 10 moorde en versekeringsbedrog van R10 miljoen het Woensdag in die landdroshof in Polokwane, Limpopo, verskyn.
Die woonbuurte Somerstrand en Walmer in die Nelson Mandelabaai-metro is sedert Dinsdagaand sonder krag nadat ’n 132 kV-kragmas op die Chelsea-Arlington-lyn omgeval het.
Daar waai vandeesweek ’n welkome vars briesie deur Ruiterbosch se strate wanneer die gewilde aktrise Lindie Strydom permanent by die rolverdeling van kykNET se treffersepie ‘Suidooster’ aansluit.
Die lewe in die tronk is “hel”, sê die Hollywood-rolprentmagnaat en veroordeelde verkragter Harvey Weinstein (73).
Die minister van landbou het op Graan SA se kongres buite Bothaville gesê dieselpryse sal in April met sowat R4,40 per liter styg. Tot 15% van boere se insetkoste gaan aan brandstof.
Die saak teen Edward Letsie, wat in die verkeershof in Klerksdorp op vier aanklagte van strafbare manslag tereg staan, is tot 18 Maart uitgestel.
Ja, hy het die sakevrou Reneé Lea (57) van Standerton in Mpumalanga vermoor, het Cuan Karelse (23) in die hooggeregshof in Pretoria erken.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果